Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Jong natuurliefhebbertjies kan uitsien na diere-atlas!

Vra jou kind gereeld watter diere in die koudste plekke op aarde oorleef?

Wil Jannie of Sannie weet waar jy die wêreld se grootse vlermuis sal vind?

Weet hulle van die bloeddorstige piranha-vissies wat in die Amasonerivier rondswem?

Wat van waar in Suid-Afrika jy die “uitgestorwe” selekant kan vind?

Al hierdie vrae en nog vele meer word in Wendy Maartens se My eerste diere-atlas beantwoord. Dié atlas is pragtig geïllustreer en propvol interessante feite oor die diereryk.

Nie net sal jou aspirant-natuurdeskundige gaande wees oor elke asemrowenede feit nie, My eerste diere-

My eerste diereatlasatlas dien boonop as ‘n wonderlike naslaanbron wat op enige leergierige skoolkind se boekrak hoort!

Book details

 

Please register or log in to comment