by Maggie Marx on May 13th, 2013

Uitspraak: stokkierige wortel
Die meriete van ’n terminologie-woordeboek is tweeledig: Eerstens moet die boek helder verklarings en verduidelikings verskaf in verstaanbare, duidelike taal oor dissipline-spesifieke terme en tweedens moet die keuse van terme in voeling wees met die huidige stand (of toestand) van die betrokke dissipline.
Boekbesonderhede
» read article
by Maggie Marx on Apr 18th, 2013

Uitspraak: wortel
Die wêreld is vol boeke en handleidings oor hoe om te skryf, en dwarsoor dieselfde wêreld het skryfskole, slypskole en grade in skeppende skryfwerk in hulle duisendes opgeduik.
In Afrikaans vertel Di Patriot-digters vroeg reeds oor die moeilikheid om ryme te soek en gedigte te maak tussen al die ander dinge wat jou aandag aftrek. Liewe Neelsie vertel kordaat in 1931 aan ons Hoe om te skrywe (saam met ’n akademikus, nogal) en met die oprigting van die Skryfskool by die destydse Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys word opleiding in skryf selfs ’n korporatiewe onderneming.
Boekbesonderhede
» read article
by Maggie Marx on Apr 17th, 2013

Uitspraak: wortel
In ’n onlangse radio-onderhoud sê Anton Prinsloo dat hy probeer om ’n woordeboek per jaar te lewer; vir 2011 lewer hy die eerste eponiemwoordeboek vir Afrikaans. In hierdie woordeboek vertel Prinsloo die etimologiese verhaal van ongeveer 2000 woorde in Afrikaans wat almal op een of ander manier herlei kan word na mense of plekke se name, want dit is wat ’n eponiem is: volgens die lokteks agterop die boek “woorde wat gevorm is op grond van mense of plekke se name”.
Boekbesonderhede
» read article
by Maggie Marx on Apr 3rd, 2013

Verdict: carrot
Perhaps a bit late in the year to bring your attention to an annual publication, but the fact that we can stare at the sky – and often see it’s elements so clearly – is one of the great privileges of living in the rural areas of South Africa.
Book Details
» read article
by Carolyn on Feb 28th, 2013
Alert! In his budget speech yesterday, Minister of Finance Pravin Gordhan announced a significant development for the selling of ebooks and value-added tax (VAT) compliance. “It is proposed,” Gordhan said, “that foreign businesses which sell e-books, music and other digital goods and services should be required to register as VAT vendors”.
According to Ben Williams, General Manager of Exclusives.co.za, this signals “a major victory for local ebook retailers: the playing field will no longer be as steeply tipped in Amazon et al’s favour, given that VAT will legally be a factor in all retailer’s prices”.
This development comes as a result of the South African Booksellers Association (SABA) and Publishers’ Association of South Africa‘s (PASA) engagement with the National Treasury.
Eugene Ashton of Jonathan Ball Publishers, who was involved in the submission to Treasury, says that foreign vendors’ exemption from VAT effectively put local retailers at a 14% disadvantage. “With increased activity on the digital front of the South African market PASA and SABA could present statistics to the Treasury that shows the effect of this on local retailers.” PASA and SABA proposed that foreign ebook sellers should register as VAT vendors or, alternatively, that there should be a zero VAT rate locally. “The minister’s announcement yesterday is a direct result of our submission to Treasury,” Ashton said.
Williams is full of praise for what PASA and SABA have accomplished, “Effectively, they have changed the law relating to ebooks and other digital downloads; with this basic framework in place, publishers and booksellers will be able to start policing VAT compliance, specifically on the part of Amazon and Kobo (and to some degree Apple), the key international ebook players in our market”.
It is not certain yet when the proposal will take effect, but Ashton hopes that it is soon. “Customers should be allowed to buy from wherever they want, but it should not be biased by a 14% advantage towards foreign sellers. Local retailers should be allowed to compete on an equal basis.”


Book details
eBook options – Download now!
Images courtesy The eBook Reader and News24
» read article
by Maggie Marx on Feb 12th, 2013
Oxford University Press het onlangs geskiedenis gemaak met die publikasie van die Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek. Na aanleiding van die sukses wat dié publikasiehuis met hul tweetalige woordeboeke behaal het, het hulle ’n gaping in die mark vir ’n eentalige Afrikaanse woordeboek vir leerders van graad 4 tot 9 geïdentifiseer. Phillip Louw, die hoofredakteur van dié boek, het met LitNet se Naomi Meyer gesels:
Hallo Phillip en dankie vir die geleentheid tot gesprek. Jy is hoofredakteur van die Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek en dié boek het baie aandag getrek. Eerstens het die media baie klem daarop gelê dat dit slegs die derde taal is waarin Oxford ’n eentalige woordeboek gepubliseer het. Waarom is dit so, dink jy, dat Afrikaans as taal hiervoor gekies is?
Hallo Naomi en dankie ook aan jou vir die geleentheid. Oxford University Press Southern Africa is deel van die groter OUP, maar ook ’n volwaardige Suider-Afrikaanse maatskappy. Die bevordering van meertaligheid in Suider-Afrikaanse onderrig is deel van ons groter strewe om gehalte-onderrig in die streek te bevorder. Op grond hiervan het ons ’n paar jaar terug begin om tweetalige skoolwoordeboeke met Engels en ’n ander amptelike taal uit te gee. Die eerste drie woordeboeke (Engels + Afrikaans, Noord-Sotho en Zoeloe) het elkeen ’n prys gewen (ATKV-Woordwystoekenning en twee SAVI-toekennings) en was baie suksesvol. Dit is veral die wegholsukses van die woordeboek met Engels en Afrikaans wat ons genoop het om ook na ’n eentalige woordeboek te kyk en gelukkig kon ons ’n gaping in die mark vind (graad 4-9). Hierdie woordeboek se ontstaan is dus ’n pluimpie vir hoe sterk die koopkrag agter Afrikaans is en hoe goed Afrikaans nog tans as skoolonderrigtaal funksioneer. Terloops, die ander eentalige woordeboek (buiten Engels) is Swahili en daardie woordeboek is uit en uit die markleier in Kenia en Tanzanië.
Boekbesonderhede
» read article
by Maggie Marx on Feb 11th, 2013



Uitspraak: wortels!
Die Afrikaanse letterkunde beleef ’n bloeitydperk, ongeag wat die pessimiste sê. Gaan kyk gerus hoeveel Afrikaanse fiksie in 2012 gepubliseer is, en hoeveel daarvan deur debuutskrywers.
Boekbesonderhede
» read article
by Maggie Marx on Jan 23rd, 2013

Uitspraak: wortel
Ons het al almal ’n padda in die keel gehad, maar hopelik nie padda-eiers in die maag nie; dis waar die sêding oor ’n hees stem vandaan kom: Volgens ’n ou geloof moes ’n mens nie staande water drink nie, want jy sou dan per ongeluk padda-eiers kon insluk.
Boekbesonderhede
» read article
by Lindsay on Jan 23rd, 2013

Verdict: carrot
If you want advice on hiking in the Cape Peninsula (and why wouldn’t you?), there’s arguably no one more qualified to provide it than Mike Lundy. He’s been navigating the mountains around Cape Town and writing about his experiences since 1991, when Mike Lundy’s Best Walks In The Cape Peninsula was first published. The book, a bestseller for 21 years, has been updated and reprinted eight times, most recently this year, and it’s now available with up-to-date information and a fresh new look.
Book Details
» read article
by Lindsay on Jan 9th, 2013

Verdict: carrot
The Cambridge History of South African Literature is one of those books that is so substantial it stands up by itself. This is true in the physical sense (it is 877 pages long) as well as, conceptually at least, in terms of its content: it has such breadth and depth that it stands comfortably beside all those other magisterial overviews of world literatures from Cambridge. It almost feels like a country doesn’t have a national literature until Cambridge has summed it all up and put it between covers.

Verdict: carrot
The late master Eric Hobsbawm, in his biography Interesting Times, recalled his time as a young radical in the English fens in the 1930s and described what he called Cambridge University’s peculiar “principal of unripe time”: whatever somebody may propose and however good the proposal, the time is inevitably not yet ripe. Thus it is that the last time Cambridge University Press produced a general volume on South African history, pneumonic plague took the lives of 350 South Africans.
Book Details
» read article