Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Exploring “the silent mind” at the launch of @rogerballen's Asylum of the Birds: bit.ly/1hIVcsY @DavidKrut http://t.co/Dyiwt6OTDy

Archive for the ‘Sport’ Category

Albertus van Wyk resenseer Bouch: Through My Eyes deur Mark Boucher

Bouch: Through My EyesUitspraak: wortel

Met Mark Boucher se boek, Bouch – Through My Eyes, die eerste keer in my hand, kon ek nie help om te onthou hoe hy destyds in ’n onderhoud met ’n tydskrif vir kwaaijongens gebieg het dat hy nog nooit in sy lewe ’n boek deurgelees het nie.

Nou ja, ’n mens het nie danig boekekennis nodig om ’n suksesvolle internasionale krieketspeler te kan word nie. Dit wat jy nodig het, het Mark Boucher oorgenoeg van: ysere dissipline, deursettingsvermoë, ambisie, selfvertroue en darem ’n besondere slag met ’n bal ook.

Boekbesonderhede


» read article

Retha Fitchat resenseer Hou by die Blou deur Wim van den Berg

Hou by die Blou: 75 Jaar van die Blou Bulle RugbyunieUitspraak: wortel

Die Blou Bulle Rugbyunie en sy spanne het oor die eerste 75 jaar sedert die afstigting van die Transvaalse Rugbyvoetbalunie in 1938 gevestig as leier op die veld en in die raadsale. Die Bulls-franchise het in dié voetspore gevolg en is die enigste Suid-Afrikaanse span wat die Superrugbykompetisie gewen het – en het dit sommer drie keer reggekry! Hou by die Blou is die verhaal van dié besonderse 75 jaar, met al sy vreugde en frustrasies.

Boekbesonderhede


» read article

Zelim Nel Reviews Springbok Glory by Stephen Nell

Springbok Glory : Golden moments in the modern eraVerdict: carrot

True to the title, Springbok Glory does not get bogged down in the sideshows, scandals and political controversies that have blighted the game in this country throughout the post-isolation era, and it is for this reason that readers – especially Bok supporters – will finish Stephen Nell’s rugby chronicle with an upbeat recollection of what has transpired since readmission in 1992.

Book Details


» read article

Gert Van der Westhuizen resenseer Potent Pastimes deur Albert Grundlingh

Potent Pastimes: Sport and leisure practices in modern Afrikaner historyUitspraak: wortel

’n Generasie of drie gelede het baie min historici in Suid-Afrika hulle aan sportgeskiedenis en die geskiedenis van vryetydsbesteding gesteur.

Gelukkig het dié situasie gaandeweg verander namate die belangrikheid van sport en vryetydsbesteding in die samelewing besef is. Die impak van sport is immers nie beperk tot die veld en ’n paar uur op sekere dae van die week nie. Gebeure in Suid-Afrika die afgelope twee dekades het dít net weer bevestig.

Boekbesonderhede


» read article

Phyllis Green resenseer Bokspronge deur Stephen Nell en ander sportboeke

Bokspronge: Goue oomblikke in SpringbokrugbySpringbok FactoryHou by die BlouBouchJacques Kallis and 12 Other Great South African All-roundersThe PacemenMaking ChampionsUitspraak: wortels

Ek voel altyd asof ek ‘n bieg-oomblik moet hou oor my verslawing aan sport. Ja, ek is verslaaf aan sport!

Dit kan seker ook nie anders wees nie. Ek het immers vier broers. Hulle is ook almal gek oor sport. Een van hulle is selfs ‘n rugbyskrywer. Die jare wat ek by die koerant gewerk het, het natuurlik my sportliefde nog verder versterk. Maar my groot liefde met krieket het in die beginjare van my loopbaan begin. My eerste regtige ernstige werk was by die ou SAUK, waar ek met klank gewerk het. Krieket is toe nog gespeel by die sportgronde by Bereapark in Pretoria.

Boekbesonderhede


» read article

Siedaar, 15 jaar! Program vir Woordfees 2014 bekendgestel

Prof Dorothea van Zyl

 
“Kuns jou hier, kultuur jou daar. Siedaar, 15 jaar!” Dít is die slagspreuk van die US Woordfees 2014, waarvan die program gisteraand by ‘n spoggeleentheid by Devonvale-landgoed bekendgestel is. Kaartjieverkope open vandag en die fees vind volgende jaar van 6 tot 16 Maart plaas.

Prof Dorothea van Zyl, wat ná volgende jaar die tuig as Woordfeesdirekteur sal neerlê, het tydens die geleentheid die gaste herinner aan die heel eerste Woordfees wat in die jaar 2000 gehou is. “Koos Bekker het die naam ‘Nag van Poësie en Passie’ voorgestel, maar Braam de Vries wou hom doodlag en het gewaarsku dat ‘n mens baie versigtig moet wees met studente en daardie twee dotjies op die e!’,” het sy verklap. Die eerste fees het uiteindelik net “Nag van Passie” geheet.

Karen Meiring Bun Booyens Daniel Kriel Prof Marianna Visser

Toesprake deur verteenwoordigers van die feesdonateurs, prof Marianne Visser van die Universiteit Stellenbosch, Japie Gouws van die ATKV, Daniël Kriel van Sanlam, Bun Booyens van Die Burger en Karen Meiring van KykNET, het gevolg. Booyens het gewys op die belangrikheid van woorde by hierdie fees en vroeë Afrikaanse joernaliste geloof vir die rol wat hulle in die skep van nuwe Afrikaanse woorde gespeel het, byvoorbeeld MER wat vir ons die woord “toebroodjie” gegee het. Oor die voortbestaan van Afrikaans het Meiring gesê: “Solank as wat ‘n taal gedemonstreer word, sal dit voortleef.”

Musiekgroepe het tydens die geleentheid vir die gaste ‘n voorsmakie gegee van wat by Woordfees 2014 verwag kan word. Daar was onder meer ‘n optrede deur die Jaloersbokkies, ‘n groep wat onder andere Nedine Blom en Taliep Petersen se twee dogters, Jawaahier en Ashur Petersen, insluit. Kyk ‘n videosnit van hul optrede:

YouTube Preview Image

Soos afgelei kan word van die fees se slagspreuk sal Woordfees 2014 towerkuns as tema hê. In pas met dié tema, sal daar onder meer kulkunsvertonings aangebied word. Oudergewoonte sal daar egter ook weer ‘n skrywersprogram, dramafees, kortfilmfees, musiekfees, kunsuitstallings en kuiers om kostafels wees. Enkele hoogtepunte op die skrywersprogram sluit in die huldigingsprofiele vir Corlia Fourie, Dan Sleigh, Engela van Rooyen en Lina Spies.

Hier onder is sommige van die boeke en skrywers wat by die fees bespreek sal word:

Die geheime kamerVuur op die horisonWals met MatildaDie skyn van tuiskomsPiekniek by HangklipOewerbestaan\'n Klein leweSwart op witValsrivierBroersSpoorvatSiende blindSeisoen van vervullingKlawerjasDanda op OudeurDonkerkamerSkoolI've Come to Take You HomeBek sonner briekeMaar wie snoei die rose in die nag?Die hart van �n ma'n Dief aan die kersOnder die radarKobraDonkerlandDie Oorlog Kom Huis ToeHierdie mensIn die skadu van soveel bomeKlimtolMeditasiesAs die wind kom draaiNoot vir doodSkrapnelSlagysterPlesierengelBushveld, Desert and DogsA Passion for FreedomVuurklipKlaraPotent PastimesAsterix by die PikteBabalelaSondag op 'n voëlplaasWay Back HomeRichard RiveA Rumour of SpringTolbos

Boekbesonderhede

eBoek opsies – Laai nou af!


eBoek opsies – Laai nou af!



» read article

Murray Staats Reviews Bouch: Through My Eyes by Mark Boucher

Bouch: Through My EyesVerdict: carrot

Mark who? Is possibly what a lot of cricket followers muttered among themselves when Mark Boucher was fast-tracked into the Proteas squad as a fresh-faced 20-year-old in 1997 as cover for wicketkeeper, Dave Richardson.

But 16 years down the line and many milestones and records later, Boucher can look back on his international career with pride and satisfaction.

Book Details


» read article

Join Stephen Grootes and Drew Forrest for Dinner and a Discussion at The Troyville Hotel

The PacemenSA Politics UnspunThe Troyeville Hotel Book Club invites you to join them for a change of pace as leading political journalist Stephen Grootes, author of South African Politics Unspun, takes on Drew Forrest, investigative journalist and author of The Pacemen: A hundred years of South African Fast Bowlers.

R194 gets you dinner, drinks and a very interesting discussion on cricket and politics. The event will take place on Tuesday 3 December at 7 PM for 7:30 PM.

Don’t miss out!

Event Details

Book Details


» read article

Wynand Claassen resenseer Bokspronge: Goue oomblikke in Springbokrugby deur Stephen Nell

Bokspronge: Goue oomblikke in SpringbokrugbyUitspraak: wortel

Rugbyboeke in Suid-Afrika word dikwels gekenmerk deur ’n eentonige relaas van gebeure en statistieke, waar iets hoogs omstrede bygevoeg word om te verkoop.

Die lyne word reeds in die voorwoord deur Brendan Venter getrek dat die boek “nie die werk is van ’n joernalis wat te kenne gee dat hy alles weet nie”, maar van een wat “gepraat met en geluister (het) na mense wat ten nouste by die spel gemoeid was”. Die outeur het “onnodige omstredenheid vermy”, maar emosies gewek deur terug te kyk na van die beste rugbytoetse waarin die Springbokke sedert 1992 geseëvier het.

Boekbesonderhede


» read article

Chris Thurman Questions the Idolisation of Winnie Madikizela-Mandela

491 DaysSport Versus ArtIn a column for Business Day last week, Chris Thurman questioned whether he is the only person who doesn’t like Winnie Madikizela-Mandela, as he keeps finding himself the lone dissenter in a crowd full of praise-singers. He writes that he keeps having to raise the point that “the woman is a convicted crook and kidnapper, not to mention a negligent MP and a generally reckless politician,” and that he is then made to feel guilty for not patriotically celebrating the “the mother of the nation”.

Thurman writes that after Madikizela-Mandela joined Twitter he was prompted to investigate his dislike of her and so read her memoir, 491 Days. He found it thought-provoking but also telling in its omission of certain events. “Winnie suffered greatly, of that there is no doubt. But there is another side to her career, which came after the period covered in 491 Days, that she will never write about,” Thurman points out. “She will not write about Stompie Moeketsi (Seipei), or Lolo Sono, or Sibuniso Tshabalala, or any of the dozen or more people who were assaulted, abducted or murdered under her watch in the late 1980s.”

The book has left Thurman thinking about South Africa’s ability to forget, to “gloss over serious moral shortcomings — with huge implications — and choose instead to focus on easy iconography”.

Am I the only person who does not like Winnie Madikizela-Mandela? This is a question that I am forced to ask periodically when, against all rational expectation, I find myself isolated in a crowd (actual or virtual) of single-minded Winnie praise-singers. Again and again I raise what seem to me the obvious points: the woman is a convicted crook and kidnapper, not to mention a negligent MP and a generally reckless politician. Each time I do this, I am made to feel guilty for lacking some kind of patriotic fervour that should lead me to celebrate “the mother of the nation”.

A few years ago, I refused to join the standing ovation that greeted her when she appeared onstage after the premiere of Winnie: The Opera. Then, in a generally positive review, I expressed regret that a work of art should be co-opted into African National Congress (ANC) electioneering. Producer and librettist Mfundi Vundla’s response was to call me “ignorant”.

Book details


Scribd.com book preview:

Sport versus Art: A South African Contest


» read article