Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

RT @nbpublishers: Bekendstellings van Die staat teen Anna Bruwer in Kaapstad en Pretoria http://t.co/hYbP2bbU

Archive for the ‘Travel’ Category

Romi Boom Reviews National Parks and Nature Reserves: A South African Field Guide

National Parks and Nature Reserves: A South African Field GuideVerdict: carrot

Conservation areas cover about 7.5% of South Africa’s total land area. This field guide, organised by province, provides an overview of 43 of the country’s most popular parks, reserves and wilderness areas. It is definitely going to tour with me in future!

The history, location, geology, vegetation, fauna and flora of each park get comprehensive coverage. Interesting wildlife facts are highlighted in informational panels, as are the various facilities and activities offered by each park. Detailed maps, as well as vegetation maps and notes on climate, ensure that the visitor is well prepared.

Book Details


» read article

Peter Veldsman resenseer Sout en peper en Cape Winelands Cuisine

Sout en peperCape Winelands CuisineUitspraak: wortels

Die moedswillige volksmond reken vinkel en koljander is die een soos die ander.

Ons weet dis nie waar nie. Twee kookboeke, die eerste ’n hartstog-tog, die ander vir die verstand, val binne dié kader; met as agtergrond onderskeidelik die Noordweste en die Boland.

Boekbesonderhede


» read article

Daniel Lucian Reviews Blood River by Tim Butcher

Blood River: The Terrifying Journey Through the World's Most Dangerous Country Verdict: carrot

As a journalist Tim Butcher had covered stories from all over war torn Africa, but it was the system of corruption and secrecy veiling the Congo that sent him on an adventure quite unlike anything he had done before in his book Blood River. Following in the trail of the explorer H. M. Stanley, who was the first to map out the interior of the Congo in 1874, Butcher traded the comfort of hotels and aeroplanes for the back seat of a motorbike and the traditional piroque, a canoe hollowed out of the trunk of a tree. Starting on the Congo’s eastern border in a small ghost town that reeked of colonial decay, the author set out on what many declared an impossible task: to follow the Congo River from its source all the way to Boma in the west, just short of the river’s mouth.

Book Details


» read article

Eulalia Krige vertel van haar Europese reis saam met haar pa, Uys Krige, in 1959

Briewe van Uys KrigeVoor in Uys Krige, die “goue seun van die Afrikaanse letterkunde”, se bundel reissketse Sout van die Aarde het hy die volgende laat druk: “Aan my dogter, Eulalia, deur wie se oë ek verwonderd in 1959 Europa herontdek het”.

Eulalia vertel in ‘n artikel in Beeld van dié reis waarna haar pa verwys het. Hulle het onder meer na die Abruzzi-berge getoer waar Uys gedurende die Tweede Wêreldoorlog naby Sulmona ’n krygsgevangene was en by die gesin gaan kuier wat Uys ná sy ontsnapping versteek en kos gegee het:

Toe ek en my pa die dag uit Switserland na Italië vertrek, het ons op die trein – anderkant die Simplon-tonnel – besef ek het nie ’n visum vir Italië nie. Ons moes by die eerste dorp anderkant die grens, Domodossola, afklim en omdraai – terug met ’n ander trein na Brig in Switserland om daar by die konsul aan te klop.

Hy was ’n imposante man met grys hare en ’n baard, en toe hy hoor ons kom van Suid-Afrika, het hy met trots gesê mense het hom al vertel hy lyk soos Paul Kruger.

Boekbesonderhede

Foto te danke aan Beeld


» read article

Naas Steenkamp resenseer Herinneringe aan Parys deur Andre Brink

Herinneringe aan ParysUitspraak: wortel

Al gehoor van ’n man wat ’n minnebrief aan ’n stad skryf?

“Parys, geliefde liefdestad”, skryf ’n jeugdige André Brink aan die stad, wat in die 1960’s sy muse was – nie net vir baanbrekerswerk soos ­Lobola vir die lewe (1962) en Die Ambassadeur (1963) nie, maar ook vir lughartige rubrieksketse wat weldra vorm gekry het in twee boeke, Potpourri (1962) en Parys­Parys: Retoer (1969).

Boekbesonderhede


» read article

Jan Rabie, kampvegter vir Afrikaans en kulturele wereldburger, word onthou

Jan Rabie was ‘n kampvegter vir Afrikaans, “maar nooit Afrikaans as ‘n verhewe taal nie”.

Só het Dave Pepler dié groot ontslape skrywer tydens ‘n lesing oor Rabie se lewe en literêre bydrae by die JS Gericke-biblioteek se Dokumentesentrum beskryf. In November vanjaar word tien jaar sedert Rabie se dood herdenk.

Suné van Heerden het gaan luister toe Abraham de Vries en Pepler tydens die onlangse Woordfees oor Rabie, hul jarelange vriend, in gesprek getree het:

Dave Pepler (aanbieder van Groen en bekende omgewingskundige) en prof. Abraham H. de Vries (bekroonde Afrikaanse skrywer) se gesprek tydens die US Woordfees oor hul jarelange vriend, Jan Rabie, was ‘n uiters seldsame kykie in dié skrywer se lewe.

Pepler beskryf Rabie as iemand wat ‘n hippy was nog lank voor dié begrip bekend geword het. Volgens De Vries was Rabie “skaamteloos die grootste taalpatriot wat ek ooit meegemaak het”.

Rabie het ‘n liefde vir sy taal en land gehad. Hy het die eerste betrokke werk in die eietydse Afrikaanse letterkunde, Ons, die Afgod, geskryf en was teen rassisme en apartheid gekant.

Terselfdetyd was Rabie, wat lank saam met sy vrou, Marjorie Wallace, in Frankryk en Griekeland gewoon het, volgens De Vries ‘n “kulturele wêreldburger”.

HutspotDie groot anders-maak Paryse dagboekJan RabieHemelblom

Marina Brink, ‘n manuskripvakkundige van die Dokumentesentrum, vertel in ‘n artikel in Die Burger dat die Franse regering Rabie in 1985 met die ridderskap van die Franse Légion d’Honneur (Ere-legioen) vereer het vir sy vertalings van Franse boeke na Afrikaans. Die feit dat Rabie sonder fieterjasies was, bewys sy met ‘n aanhaling uit ‘n ou artikel van Chris Barnard in Rapport van 7 April 1985, waar hy beskryf hoe Rabie met ‘n natgereënde pak klere en sy bruin vellies by die bekroningseremonie opgedaag het:

Dit was my en kollega Lynne Fourie se voorreg om, vergesel van John Kannemeyer, na Onrus te ry om Jan se menigte dokumente – waaronder manuskripte van sy boeke, aantekeningboeke, briewe, lesings, toesprake, foto’s en sy belangrike dagboeke – te gaan haal.

Ongelukkig was Jan in daardie stadium reeds baie verswak en opgeneem in Onrus Manor, ’n aftree-oord. Maar sy Jorie was pragtig en sjarmant.

Boekbesonderhede

Foto te danke aan Die Burger


» read article

Bruce Dennill Reviews Cape Town: Up Close & Personal by Mia Feinstein

Cape Town: Up Close & PersonalVerdict: Stick

Cape Town is unquestionably beautiful and a worth inspiration for the endless process of coffee table books that focus on the city and its surrounds. But the familiarity that comes with such over-exposure can breed contempt and, while looking at well- composed pictures of the place is an enjoyable pastime, needing to own those pictures doesn’t seem a terribly urgent need.

Book Details


» read article

Christell Stander resenseer Herinneringe aan Parys deur Andre Brink

Herinneringe aan ParysUitspraak: wortel

Met die skietery in Toulouse in Frankryk in die nuus, begin ek lees aan André P. Brink se Herinneringe aan Parys.

Dit is vyf dekades sedert Brink se verblyf in Parys en sedert die Sestigers se insette die Afrikaanse literêre wêreld verander het. In Suid-Afrika het die politieke bestel handomkeer verander. In Parys?

Boekbesonderhede


» read article

Darryl David stel die eerste Breyten Breytenbach-fees van 13 tot 15 Julie in Montagu bekend

Breyten Breytenbach

Darryl Earl David, stigter van die Boekedorpie Richmond en organiseerder van die Boekbedonnerd-, Olive Schreiner-, Midlands Meander- en JM Coetzee-feeste sien blykbaar kans om nóg ‘n byeenkoms vir skrywers en lesers op die been te bring! David het laat weet dat hy van 13 tot 15 Julie 2012 ‘n fees ter ere van die digter Breyten Breytenbach in Montagu gaan hou.

Imagine AfricaDie beginsel van stofIntimate StrangerNotes from the Middle WorldOorblyfsel/Voice overDie windvanger

Return to ParadiseA Veil of FootstepsYsterkoei-bluesTrue Confessions of An Albino TerroristDie ongedanste dansCatastrophes

Breytenbach is in Bonnievale, net anderkant Montagu, gebore en hy het ‘n vakansiehuis in laasgenoemde dorp. Boonop het hy ‘n boek, Dog Heart, oor Montagu geskryf.

Die skrywers Abraham H de Vries, Charl-Pierre Naudé, Fanie Olivier, ­Justin Fox, Petra Müller, Antoinette Pienaar, ­Dana Snyman, Christine Barkhuizen le Roux en Jeanette Viall is, onder andere, reeds na die fees genooi.

Die behoue huisIn die geheim van die dagApostroofThe Marginal SafariGedigte rondom die gedagte van geel

Kruidjie roer myHiervandaanWat die oog gesien hetGrape

“Die Breyten Breytenbach-fees sal my laaste baanbrekerswerk-fees wees,” het David aan LitNet gesê. “Dit sal my visie van die Karoo as die literêre hartland van Suid-Afrika voltooi.”

Op Nuwejaarsdag in Mosselbaai, nadat ek my vriende en familie alles van die beste toegewens het vir 2012, het ek skielik onthou wat Deon Meyer eenkeer gesê het: dat hy altyd ’n nuwe roman op Nuwejaarsdag begin. Al is dit net een woord, dan het hy ’n begin gemaak.

Ek is nou nie Deon Meyer nie, maar ek is ’n man vir literêre feeste. Jare lank het ek probeer (maar sonder sukses!) om ’n literêre fees te begin in die naam van die man vir wie ek ’n heldeverering het – Breyten Breytenbach. Daarom het ek op 1 Januarie 2012 besluit om Deon Meyer se raad te volg en weer te probeer.

’n Boekefees op Montagu word van 13 tot 15 Julie beplan. Dié fees word geskoei op die Boekbedonnerdfees op Richmond, maar op ’n kleiner skaal.

Darryl Earl David, ’n akademikus en ’n ervare organiseerder van boekefeeste, is die persoon agter die stuur van die Montagu-fees.

Boekbesonderhede


» read article

Bruce Dennill and Caroline Smart Review The Best of Getaway Gallery

The Best of Getaway GalleryVerdict: carrots

What started out as a small added-value service for magazine readers has become the platform for some of the finest wildlife and landscape photography South Africa has to offer.

This hard-cover, high-gloss coffee table book collects – as it says on the cover – some of the highlights of that impressive collection, and seeing this country and some of its inhabitants from the perspective of some talented, passionate lensmen and women is a revelation.

On the flyleaf of The Best of Getaway Gallery, Cameron Ewart-Smith (Getaway’s Editor) pays credit to “all the photographers who brave hot and cold, rain and shine, early mornings and late nights to capture the unbelievable pictures that are submitted to Getaway every month.”

What started in 1989 as a simple idea – a space for readers to share their best images – has developed over the years to become the foremost African travel wildlife photography competition in South Africa. From a photographic viewpoint, nearly all the images submitted are taken by pure amateur enthusiasts. Although, as Ewart-Smith proudly remarks, Getaway Gallery has helped launch several of the big names in South African photography circles.

Book Details


» read article