by André Pretorius on 22 May 2012
Sedert die Highclere-kasteel, suidwes van Londen, as die stel van die gewilde televisiereeks Downton Abbey gebruik is, sak ongeveer 4 000 toeriste per dag daarop toe. Ek het onlangs tot die besoekertal bygedra en meer oor die geskiedenis van dié Victoriaanse herehuis uitgevind:
‘Drukgang,” dink ek. ’n Weelderige drukgang, weliswaar: Rondom my in die Rookkamer hang drie van die Venesiese skilder Canaletto se tonele van sy tuisstad bo die diep leerstoele waarin die here van die huis eens ná aandete sou wegsink vir hul pyp en sigaar.
Maar die vertrek is nietemin ’n drukgang.
In die volgende kamer – die dames se Oggendkamer – is die gids ’n netjiese, bejaarde vrou van die twinset and pearl-brigade. “Before Downton Abbey,” merk sy op, “we certainly never had this problem – we’d be lucky to see 200 visitors in a day.”
Boekbesonderhede
Foto te danke aan Everett Potter
by Lindsay on 21 May 2012

Verdict: carrot
It was called ‘the coast of hell’ by Portuguese explorers. Namibia’s northern shoreline is littered with the hulks of wrecked ships and the bones of beached whales. A desolate desert, home to surreal formations with names like Skull Rock, stretches inland from the water for miles. ‘Death,’ declared Swedish naturalist Charles John Andersson, ‘would be preferable to banishment in such a country.’
Book Details
by Amanda on 18 May 2012
Charlene Smith, author of the forthcoming Struik Travel & Heritage title Mandela: In Celebration of a Great Life, has developed a travel app called “South Africa Travel: The Rainbow Nation”. In a column for Travel Write, Smith explains the value of travel apps and highlights why apps are increasing in popularity:
In three years 60% of all the information we receive will be video on hand-held receivers. Pretty remarkable isn’t it? At the weekend I watched a clip from NBC in 1994 where anchor Bryant Gimble and his cohosts were laughing at news reports that one day we would all be using something called, “the Internet.”
“It’s apparently quite useful,” one commented.
Welcome to 2012, you need to be looking at your smartphone and figuring out how smart is it in terms of using apps? Blackberry’s fortunes are dipping badly because it seems incapable of rising to meet this new world.
Book details
Images courtesy Apple iTunes
by Ceri on 18 May 2012
Die Swartbergpas is volgens Die Burger een van die 100 plekke wat jy in jou leeftyd moet sien. Bun Booyens beskyf in die onderstaande artikel waarom ‘n rit oor hierdie pas so besonders is. Hy stel ook voor dat besoekers aan die pas Graham Ross se boek The Romance of Cape Mountain Passes lees, want “hierdie afgtetrede padingenieur skryf met kundigheid en deernis oor die padbouers van weleer”:
Die Swartbergpas verdien meer as bloot ’n besoek. Dié Prins van Passe verdien ’n pelgrimstog in die kleine, want dit is die pasbouer Thomas Bain se meesterstuk en een van die mooiste passe ter wêreld.
En sommer met die intrapslag: Dit is ’n grondpadpas, maar jy kan dit met ’n “gewone” kar ry.
Sit dus hierdie een op jou “moet doen”-lys. Jou Colt Galant behoort die kruin te haal op ’n droë dag. Dis boonop gratis.
Boekbesonderhede
by André Pretorius on 16 May 2012
Tydens ‘n reis na Spanje het ek die stad Granada besoek, wat ‘n groot invloed op Federico Garcia Lorca se digkuns gehad het. Ek het ook ‘n draai gemaak by die Cap de Creus-skiereiland waar Lorca by sy goeie vriend Salvador Dali gaan kuier het.
In die onderstaande artikel vir Versindaba ondersoek ek die manier waarop Lorca se leefwêreld in sy werk neerslag gevind het:
Die kuspad hierlangs heet die Camino de Ronda. Dit eggo met herinneringe aan smokkelary – ‘n voetpad langs die baaitjies en oor die naakte heuwels van die Cap de Creus-skiereiland, waar die uitlopers van die Pireneë hulleself in die Middellandse See verloor.
In die see-inhammetjie van Port Lligat staan Salvador Dali se fantasie van saamgeflanste vissershuisies. In die eertydse vissersdorpie van Cadaqués maak elke hotel en drinkplek aanspraak op ‘n Dali-eggo, want Cadaqués was ‘n muse vir Surrealisme, Kubisme, Dali, Pablo Picasso, Georges Braque en vele ander.
Boekbesonderhede
Foto te danke aan Poesiae Letteratura
by Lindsay on 15 May 2012

Verdict: carrot
Conservation areas cover about 7.5% of South Africa’s total land area. This field guide, organised by province, provides an overview of 43 of the country’s most popular parks, reserves and wilderness areas. It is definitely going to tour with me in future!
The history, location, geology, vegetation, fauna and flora of each park get comprehensive coverage. Interesting wildlife facts are highlighted in informational panels, as are the various facilities and activities offered by each park. Detailed maps, as well as vegetation maps and notes on climate, ensure that the visitor is well prepared.
Book Details